Ek hou van 'n netjiese huis, maar dis net aan die kant wanneer ek niks belangrik het om te doen nie. Ek weet nie hoe ek daaroor voel nie. Moet maar net iemand betaal om dit vir my te doen... op 16 November 2026
Ek hou van 'n netjiese huis, maar dis net aan die kant wanneer ek niks belangrik het om te doen nie. Ek weet nie hoe ek daaroor voel nie. Moet maar net iemand betaal om dit vir my te doen...