sondae
15 November 2026
gewysig op 16 November 2026
ek mis jou op Sondae
my proteakroonblaar
nou voel ek soos die sondaar
ek wonder, sit jy ook sonder en met vrae?
15 November 2026
gewysig op 16 November 2026
ek mis jou op Sondae
my proteakroonblaar
nou voel ek soos die sondaar
ek wonder, sit jy ook sonder en met vrae?